Welkom by die Biblioteek van die AP Akademie.
Om voort te gaan: Kies 'n soekopsie vanuit die lys hierbo. Vul die navraag in die 'soek' blok in en kies 'Go'.
Soek gerus deur ons Biblioteek of kontak ons by: biblioteek@apa.ac.za
Die FAH VAN STADEN BIBLIOTEEK is uitstekend toegerus met boeke, tydskrifte en ander publikasies vir Teologiese vakke, Sielkunde, Opvoedkunde en vir die volgende: Afrikaans, Bybelkunde, Duits, Frans, Engels, Filosofie, Geskiedenis, Grieks, Hebreeus, Aramees, Latyn, Opvoedkunde, Sielkunde, Sosiologie, Kriminologie, Maatskaplike werk, Volkekunde en publikasies oor Ekonomie, Publieke Administrasie, Staatsleer, Politieke wetenskappe, Landbou en vele meer.
Studente het ook toegang tot ander Suid-Afrikaanse Universiteite se aanlyn biblioteke en Internasionale Biblioteke asook 'n reeks elektroniese bronne en navorsing.
Volg die volgende skakels vir aanlyn biblioteek databasisse
Kies: Gaan na EBSCO host
Geregistreerde studente kan 'n gebruikersnaam en wagwoord kry
deur 'n e-pos te stuur aan biblioteek@apa.ac.za
Hier is 'n kykie binne ons biblioteek
Hier is 'n kykie binne ons biblioteek